Visit West Coast

Lineup vir Kuierfees 2019

Vrydag:
19:00 - Dans in die Skilpadsaal met die Manne orkes.
R90pp sluit 'n ete in. Kaartjies beskikbaar by die Kerkkantoor.

Saterdag:
08:00 - 5km Fun Run
09:30 - Stalletjies maak oop

Weskus Kuierfees 2019