Visit West Coast

Cansa Relay For Life 2019

Ter ere van die oorwinnaars, vir die wat ons verloor het en om te wys ons gee nie op!
Met die opwindende tema: KARNAVAL, kan dit niks anders as n geleentheid om te onthou nie wees nie.
Hope pret vir deelnemers, oud en jonk, beloof om almal deur die nag te dra.